‘n Klein tuin is nou regtig nie die einde van die wêreld nie – ja, dit bied jou dalk nie dieselfde potensiaal as wat ‘n groot, heerlike ruim een doen nie, maar dis nie te sê jy moet moed opgee nie: daar is ‘n hele paar metodes wat jy kan gebruik om jou klein tuin bietjie karakter en styl te gee, jy moet net weet wat om te doen (en wat om nie te doen nie).
Kom ons beloer 14 maklike (en goedkoop) metodes wat omtrent enigiemand kan aanwend, of hulle nou groen vingers het of nie.
Beloer bietjie hierdie 30 idees vir jou pergola en ander tuin strukture.